aarbossie [boodskap #144743] |
Sun, 03 March 2024 09:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aarbossie
Afbreking: aar•bos•sie
Samestelling: aar + bossie
Selfstandige naamwoord: aarbossie
Meervoud: aarbossies
Betekenis:
• 'n Regop tot geronde struik in die fynbos-bioom met dig opmekaar staande blaadjies en wit blommetjies, Selago glabrata.
Gebruik:
• Die aarbossie word sowat 60 cm hoog en kom in die weste van die Wes-Kaap en suidwes van die Noord-Kaap voor.
Afgelei:
• amandelaarbossie
• bergaarbossie
• rooiaarbossie
• witaarbossie
Vertaling:
Engels: little vein bush, waterfinder bush
Nederlands: aarbosje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|