manipulerend [boodskap #144740] |
Sat, 02 March 2024 19:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
manipulerend
Afbreking: ma•ni•pu•le•rend
Samestelling: manipuleer + -end
Byvoeglike naamwoord: manipulerend
Vergrotende trap: manipulerender
Oortreffende trap: manipulerendste
Attributief: manipulerende
Betekenis:
• Wat mense manipuleer; dinge op 'n bedrieglike en misleidende wyse doen.
Gebruik:
• Die vrou is onstabiel en manipulerend.
Sinoniem:
• bedrieglik
• demagogies
• misleidend
• ophitsend
Afgelei:
• magsmanipulerend
Vertaling:
Engels: manipulating
Nederlands: manipulerend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van manipuleer.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|