maermaakpil [boodskap #144739] |
Sat, 02 March 2024 19:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
maermaakpil
Afbreking: maer•maak•pil
Samestelling: maer + maak + pil
Selfstandige naamwoord: maermaakpil
Meervoud: maermaakpille
Verkleinwoord: maermaakpilletjie
Meervoud van verkleining: maermaakpilletjies
Betekenis:
• 'n Pil om maer te word; middel om liggaamsgewig te verloor.
Gebruik:
• Sy drink maermaakpille om die vetrolletjie af te skud.
Sinoniem:
• dieetpil
Vertaling:
Engels: diet pill
Nederlands: vermageringskuur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|