betekenisverskil [boodskap #144737] |
Sat, 02 March 2024 16:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
betekenisverskil
Afbreking: be•te•ke•nis•ver•skil
Samestelling: betekenis + verskil
Selfstandige naamwoord: betekenisverskil
Meervoud: betekenisverskille
Betekenis:
• Die verskil in betekenis.
Gebruik:
• 'n Komma of twee op die regte plek kan 'n groot betekenisverskil maak.
Vertaling:
Engels: difference of meaning
Nederlands: betekenisverschil
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|