foonnommer [boodskap #144734] |
Sat, 02 March 2024 09:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
foonnommer
Afbreking: foon•nom•mer
Samestelling: foon + nommer
Selfstandige naamwoord: foonnommer
Meervoud: foonnommers
Verkleinwoord: foonnommertjie
Meervoud van verkleining: foonnommertjies
Betekenis:
• Die nommer van 'n foon wat gebel kan word.
Gebruik:
• Hulle het foonnommers uitgeruil.
Sinoniem:
• telefoonnommer
Vertaling:
Engels: phone number
Nederlands: telefoonnummer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|