Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mederedakteur
mederedakteur [boodskap #144728] Vr, 01 Maart 2024 16:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18751
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mederedakteur
Afbreking: me•de•re•dak•teur
Samestelling: mede + redakteur


Selfstandige naamwoord: mederedakteur
Meervoud: mederedakteurs

Betekenis:
• 'n Redakteur wat saam met een of meer ander redakteurs werk.

Gebruik:
• Gerhard van Wyk is 'n mederedakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

Verwant:
• medewerker

Vertaling:
Engels: co-editor, associate editor
Nederlands: mede-redacteur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: donkiejare
Volgende onderwerp: verwerping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 12 15:56:39 MGT 2024