Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » donkiejare
donkiejare [boodskap #144727] Vr, 01 Maart 2024 16:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
donkiejare
Afbreking: don•kie•ja•re
Samestelling: donkie + jare


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: donkiejare

Betekenis:
• Baie lank gelede; jare terug.

Gebruik:
• Ek het hom donkiejare laas gesien.

Vertaling:
Engels: donkey's years
Nederlands: een zeer lange tijd geleden

Nota:
• Ironiese vertaling van Engels, "as long as donkey's ears", wat later "donkey's years" geword het.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitkomkans
Volgende onderwerp: mederedakteur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 22 21:43:31 MGT 2024