Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fokusarea
fokusarea [boodskap #144724] Thu, 29 February 2024 16:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
fokusarea
Afbreking: fo•kus•a•re•a
Samestelling: fokus + area


Selfstandige naamwoord: fokusarea
Meervoud: fokusareas

Betekenis:
• Area waarop die fokus geplaas word; gebied wat geprioritiseer word.

Gebruik:
• Die leerplan is ingedeel in loopbaangerigte fokusareas om studente met toepaslike vakkeuses te help.

Sinoniem:
• fokusgebied

Vertaling:
Engels: focus area
Nederlands: focusgebied

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staatsrede
Volgende onderwerp: rigtingwyser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:51:29 UTC 2024