selfbewondering [boodskap #144722] |
Thu, 29 February 2024 06:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selfbewondering
Afbreking: self•be•won•de•ring
Samestelling: self + bewondering
Selfstandige naamwoord: selfbewondering
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Hoë dunk van jou eie voorkoms en/of vermoëns.
Gebruik:
• Daar is niks fout met selfliefde nie, maar pasop dat dit nie in 'n narcistiese selfbewondering ontaard nie.
Sinoniem:
• selfingenomenheid
• selfvergoding
• ydelheid
Vertaling:
Engels: self-adulation, self-admiration
Nederlands: zelfbewondering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|