Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doodsberig
doodsberig [boodskap #144717] Mon, 26 February 2024 16:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
doodsberig
Afbreking: doods•be•rig
Samestelling: dood + -s- + berig


Selfstandige naamwoord: doodsberig
Meervoud: doodsberigte
Verkleinwoord: doodsberiggie
Meervoud van verkleining: doodsberiggies

Betekenis:
• Tyding van iemand se dood.

Gebruik:
• 'n Doodsberig in vandag se koerant het weens die kinders se blatante eerlikheid aandag getrek.

Sinoniem:
• doodsmare
• doodstyding
• sterfberig

Vertaling:
Engels: death-notice, obituary notice
Nederlands: doodberig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodsdreigement
Volgende onderwerp: aanwensel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:31:27 UTC 2024