gelykheidshof [boodskap #144715] |
Mon, 26 February 2024 13:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gelykheidshof
Afbreking: ge•lyk•heids•hof
Samestelling: gelykheid + -s- + hof
Selfstandige naamwoord: gelykheidshof
Meervoud: gelykheidshowe
Betekenis:
• Hof wat sake verhoor waar mense se menswaardigheid na bewering geskend is deurdat hulle nie gelyk behandel is nie.
Gebruik:
• Hoekom lyk dit of sommige mense meer gelyk is voor die gelykheidshof as ander?
Vertaling:
Engels: equality court
Nederlands: gelijkheidsrechtbank
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|