Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verontskuldiging
verontskuldiging [boodskap #144713] Ma, 26 Februarie 2024 10:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verontskuldiging
Afbreking: ver•ont•skul•di•ging
Samestelling: verontskuldig + -ing


Selfstandige naamwoord: verontskuldiging
Meervoud: verontskuldiginge, verontskuldigings

Betekenis:
• 'n Argument ter regverdiging in die hoop om 'n beskadigde verhouding te herstel.

Gebruik:
• Vir hierdie mense is daar dus geen verontskuldiging nie, omdat, al weet hulle van God, hulle Hom nie as God eer en dank nie. [Romeine 1:20]

Sinoniem:
• ekskuus
• justifikasie
• kondonering
• regverdiging
• skuldverligting
• verdediging
• verskoning

Vertaling:
Engels: apology, excuse, justification
Nederlands: verontschuldiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verontskuldig
Volgende onderwerp: wolklaag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 03:42:35 MGT 2024