Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verontskuldig
verontskuldig [boodskap #144712] Mon, 26 February 2024 10:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verontskuldig
Afbreking: ver•ont•skul•dig


Werkwoord: verontskuldig
Verlede tyd: het verontskuldig

Betekenis:
• Om vry te spreek van skuld; iets te verskoon of goed te praat.

Gebruik:
• Wat kan ons antwoord en hoe kan ons onsself verontskuldig? [Genesis 44:16]

Sinoniem:
• begenadig
• regverdig
• verdedig
• vergewe
• verskoon
• versoen

Afgelei:
• verontskuldigde
• verontskuldigend
• verontskuldiging

Vertaling:
Engels: to exonerate, excuse
Nederlands: verontschuldigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: bestuurshoof
Volgende onderwerp: verontskuldiging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:12:28 UTC 2024