samewerkend [boodskap #144708] |
Sun, 25 February 2024 16:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
samewerkend
Afbreking: sa•me•wer•kend
Samestelling: saam + werk + -end
Byvoeglike naamwoord: samewerkend
Attributief: samewerkende
Betekenis:
• Wat saam met ander werk.
Gebruik:
• Die menslike samelewing bestaan uit ingewikkelde sosiale strukture wat uit talle samewerkende en mededingende groepe bestaan.
Sinoniem:
• eendragtig
• koöperatief
• meewerkend
• saamwerkend
• sinergisties
Antoniem:
• mededingend
Vertaling:
Engels: cooperative
Nederlands: samenwerkend, coöperatieve
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|