katoeter [boodskap #144706] |
Sat, 24 February 2024 20:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
katoeter
Afbreking: ka•toe•ter
Selfstandige naamwoord: katoeter
Meervoud: katoeters
Verkleinwoord: katoetertjie
Meervoud van verkleining: katoetertjies
Betekenis:
• 'n Nuttige of vindingryke toestel.
Gebruik:
• 'n Selfiestok is 'n handige katoeter.
Sinoniem:
• affêrinkie
• dingesie
• fieterjasie
• toestelletjie
• uitvindsel
Vertaling:
Engels: gadget, gizmo
Nederlands: hebbeding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|