Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wynbottel
wynbottel [boodskap #144701] Sa, 24 Februarie 2024 08:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wynbottel
Afbreking: wyn•bot•tel
Samestelling: wyn + bottel


Selfstandige naamwoord: wynbottel
Meervoud: wynbottels
Verkleinwoord: wynbotteltjie
Meervoud van verkleining: wynbotteltjies

Betekenis:
• Bottel waarin wyn gebêre of verouder word.

Gebruik:
• Goeie wyn kom in 'n wynbottel met 'n kurkprop, nie met 'n skroefprop nie.

Afgelei:
• brandewynbottel

Verwant:
• wynfles
• wynsak
• wynvat

Vertaling:
Engels: wine bottle
Nederlands: wijnfles

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oesjaar
Volgende onderwerp: spelreël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 07:39:31 MGT 2024