wynbottel [boodskap #144701] |
Sat, 24 February 2024 08:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wynbottel
Afbreking: wyn•bot•tel
Samestelling: wyn + bottel
Selfstandige naamwoord: wynbottel
Meervoud: wynbottels
Verkleinwoord: wynbotteltjie
Meervoud van verkleining: wynbotteltjies
Betekenis:
• Bottel waarin wyn gebêre of verouder word.
Gebruik:
• Goeie wyn kom in 'n wynbottel met 'n kurkprop, nie met 'n skroefprop nie.
Afgelei:
• brandewynbottel
Verwant:
• wynfles
• wynsak
• wynvat
Vertaling:
Engels: wine bottle
Nederlands: wijnfles
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|