Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oesjaar
oesjaar [boodskap #144700] Sa, 24 Februarie 2024 08:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oesjaar
Afbreking: oes•jaar
Samestelling: oes + jaar


Selfstandige naamwoord: oesjaar
Meervoud: oesjare

Betekenis:
• Die jaar waarop iets geoes (van die landerye afgehaal) is.

Gebruik:
• Die etiket dui die wyn se kultivar en oesjaar aan.

Vertaling:
Engels: vintage, harvest year
Nederlands: oogstjaar, vintage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kultivar
Volgende onderwerp: wynbottel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 09:31:36 MGT 2024