oesjaar [boodskap #144700] |
Sat, 24 February 2024 08:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oesjaar
Afbreking: oes•jaar
Samestelling: oes + jaar
Selfstandige naamwoord: oesjaar
Meervoud: oesjare
Betekenis:
• Die jaar waarop iets geoes (van die landerye afgehaal) is.
Gebruik:
• Die etiket dui die wyn se kultivar en oesjaar aan.
Vertaling:
Engels: vintage, harvest year
Nederlands: oogstjaar, vintage
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|