Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weglei
weglei [boodskap #144696] Fri, 23 February 2024 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
weglei
Afbreking: weg•lei
Samestelling: weg + lei


Werkwoord: lei weg, weglei
Verlede tyd: het weggelei

Betekenis:
• Om na 'n ander plek te vat.

Gebruik:
• Ek was soos 'n mak lam wat weggelei word om geslag te word. [Jeremia 11:19]

Sinoniem:
• aflei
• afvoer
• kanaliseer
• uitlei
• wegvoer

Afgelei:
• wegleiput

Vertaling:
Engels: to lead away
Nederlands: wegleiden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: denkbaar
Volgende onderwerp: beskikking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:08:13 UTC 2024