hofsaal [boodskap #144693] |
Fri, 23 February 2024 10:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hofsaal
Afbreking: hof•saal
Samestelling: hof + saal
Selfstandige naamwoord: hofsaal
Meervoud: hofsale
Verkleinwoord: hofsaaltjie
Meervoud van verkleining: hofsaaltjies
Betekenis:
• Saal waarin hofsake verhoor word.
Gebruik:
• Die atmosfeer in die hofsaal was gespanne.
Sinoniem:
• geregsaal
• hof
Vertaling:
Engels: court room
Nederlands: rechtszaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|