Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ark
ark [boodskap #144692] Vr, 23 Februarie 2024 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ark
Afbreking: ark


Selfstandige naamwoord: ark
Meervoud: arke
Verkleinwoord: arkie
Meervoud van verkleining: arkies

Betekenis:
• Vaartuig om in te woon.
• Heilige kis van die Jode waarin die wet bewaar is.

Gebruik:
• Die water het meer en sterker geword en die ark het op die waters begin dryf. [Genesis 7:18]
• Die ark het draaghoute gehad waarmee dit van plek tot plek gedra is.

Spreekwoord:
• Dit kom uit Noag se ark. [Dis baie oud.]
• Die ark is vandag behoorlik oop. [Almal kom kuier.]

Sinoniem:
• ekostelsel
• woonskip

Afgelei:
• ruimte-ark
• verbondsark

Vertaling:
Engels: ark
Nederlands: ark

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eiergeel
Volgende onderwerp: hofsaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 11:22:14 MGT 2024