Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eiergeel
eiergeel [boodskap #144691] Do, 22 Februarie 2024 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eiergeel
Afbreking: ei•er•geel
Samestelling: eier + geel


Selfstandige naamwoord: eiergeel
Meervoud: eiergele
Verkleinwoord: eiergeeltjie
Meervoud van verkleining: eiergeeltjies

Betekenis:
• Die middelste, geel deel van 'n eier.

Gebruik:
• Skei die eierwit van die eiergeel.

Sinoniem:
• dooier
• eierdooier

Antoniem:
• eierwit

Vertaling:
Engels: yolk, egg yellow
Nederlands: eigeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: minsaam
Volgende onderwerp: ark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 03:59:04 MGT 2024