eiergeel [boodskap #144691] |
Thu, 22 February 2024 19:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eiergeel
Afbreking: ei•er•geel
Samestelling: eier + geel
Selfstandige naamwoord: eiergeel
Meervoud: eiergele
Verkleinwoord: eiergeeltjie
Meervoud van verkleining: eiergeeltjies
Betekenis:
• Die middelste, geel deel van 'n eier.
Gebruik:
• Skei die eierwit van die eiergeel.
Sinoniem:
• dooier
• eierdooier
Antoniem:
• eierwit
Vertaling:
Engels: yolk, egg yellow
Nederlands: eigeel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|