minsaam [boodskap #144690] |
Thu, 22 February 2024 19:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
minsaam
Afbreking: min•saam
Samestelling: min + -saam
Byvoeglike naamwoord: minsaam
Vergrotende trap: minsamer
Oortreffende trap: minsaamste
Attributief: minsame
Partitief: minsaams
Betekenis:
• Wat beleefd en vriendelik is (veral teenoor mense wat ondergeskik is).
Gebruik:
• Hy praat op 'n minsame manier met sy werkers.
Sinoniem:
• beminlik
• goedgesind
• innemend
• minlik
• sag
• sagaardig
• sagmoedig
• vriendelik
• welwillend
Antoniem:
• kwaai
• liefdeloos
• ongeskik
• onvriendelik
Afgelei:
• minsaamheid
Vertaling:
Engels: affable, gracious, kind, friendly
Nederlands: minzaam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|