beroepskeuse [boodskap #144687] |
Thu, 22 February 2024 14:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beroepskeuse
Afbreking: be•roeps•keu•se
Samestelling: beroep + -s- + keuse
Selfstandige naamwoord: beroepskeuse
Meervoud: beroepskeuses
Betekenis:
• Die keuse van 'n beroep en die opleiding om jou daarop voor te berei.
Gebruik:
• Die regte beroepskeuse is een van die belangrikste besluite wat jy in jou lewe sal maak!
Sinoniem:
• loopbaankeuse
Vertaling:
Engels: career choice
Nederlands: beroepskeuze
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|