absensie [boodskap #144678] |
Mon, 19 February 2024 19:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
absensie
Afbreking: ab•sen•sie
Selfstandige naamwoord: absensie
Meervoud: absensies
Betekenis:
• Die afwesigheid van iets of iemand wat nie op 'n bepaalde plek en tyd teenwoordig is nie.
Gebruik:
• Uit die totaal van 30 lede was daar sewe absensies.
Sinoniem:
• afwesigheid
• nie-bywoning
Antoniem:
• presensie
Afgelei:
• absensielys
Vertaling:
Engels: absence, non-attendance
Nederlands: absentie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|