Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanvaarbaarheid
aanvaarbaarheid [boodskap #144675] Sun, 18 February 2024 20:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanvaarbaarheid
Afbreking: aan•vaar•baar•heid
Samestelling: aanvaarbaar + -heid


Selfstandige naamwoord: aanvaarbaarheid
Meervoud: aanvaarbaarhede

Betekenis:
• Die toestand van aanvaarbaar wees.

Gebruik:
• Dwelms en sigarette word soms deur minderjariges misbruik, deels vir sosiale aanvaarbaarheid.

Sinoniem:
• behoorlikheid
• geskiktheid
• korrektheid
• legitimiteit

Antoniem:
• onaanvaarbaarheid

Vertaling:
Engels: acceptability
Nederlands: aanvaardbaarheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ingooi
Volgende onderwerp: presensielys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 19:13:57 UTC 2024