Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taalgebruiker
taalgebruiker [boodskap #144672] Sun, 18 February 2024 10:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
taalgebruiker
Afbreking: taal•ge•brui•ker
Samestelling: taal + gebruiker


Selfstandige naamwoord: taalgebruiker
Meervoud: taalgebruikers

Betekenis:
• Iemand wat 'n bepaalde taal gebruik (praat en skryf).

Gebruik:
• Anglisismes lok soms 'n hewige reaksie uit onder Afrikaanse taalgebruikers.

Hiponiem:
• skrywer
• spreker

Vertaling:
Engels: language user
Nederlands: taalgebruiker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vyandelikheid
Volgende onderwerp: gelykstel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 18:50:01 UTC 2024