heinde [boodskap #144667] |
Sat, 17 February 2024 20:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heinde
Afbreking: he•in•de
Bywoord: heinde
Betekenis:
• Wat naby is (in die vaste uitdrukking heinde en ver).
Gebruik:
• Die konferensie lok kenners en entoesiaste van heinde en ver.
Spreekwoord:
• Van heinde en verre. [Van naby en ver. Van orals.]
Sinoniem:
• byderhand
• digby
• naby
Vertaling:
Engels: nearby, closeby
Nederlands: heinde
Nota:
• Van Oudnederlands, hend vir hand. Heinde is daarom 'by die hand' = naby.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|