glyskaal [boodskap #144666] |
Sat, 17 February 2024 18:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
glyskaal
Afbreking: gly•skaal
Samestelling: gly + skaal
Selfstandige naamwoord: glyskaal
Meervoud: glyskale
Verkleinwoord: glyskaaltjie
Meervoud van verkleining: glyskaaltjies
Betekenis:
• 'n Veranderlike skaal. Stelsel waar die uitkoms volgens 'n voorafbepaalde kontinuum verhoog of verlaag word.
Gebruik:
• Parkeergeld word op 'n glyskaal bereken waar die tarief hoër word hoe langer die motor geparkeer is.
Vertaling:
Engels: sliding scale
Nederlands: wisselende schaal, glijdende schaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|