homofobie [boodskap #144665] |
Sat, 17 February 2024 18:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
homofobie
Afbreking: ho•mo•fo•bie
Samestelling: homo + -fobie
Selfstandige naamwoord: homofobie
Meervoud: homofobieë
Betekenis:
• 'n Vrees, haat of sterk afkeer vir homoseksualiteit of homoseksuele.
Gebruik:
• Die homofobie en stigmatisering waaraan die homoseksuele mens in sy/haar jeug blootgestel word, duur dwarsdeur die volwasse lewe voort.
Sinoniem:
• homohaat
Antoniem:
• homomanie
Verwant:
• heterofobie
• lesbofobie
Vertaling:
Engels: homophobia
Nederlands: homofobie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|