Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » virtueel
virtueel [boodskap #144663] Sa, 17 Februarie 2024 10:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
virtueel
Afbreking: vir•tu•eel


Byvoeglike naamwoord: virtueel
Attributief: virtuele

Betekenis:
• Wat nie in fisiese vorm bestaan nie, maar in die verbeelding of 'n skynwerklikheid leef.
• Wat slegs digitaal of op die internet in die kuberruimte bestaan.
• Wat feitelik dieselfde is.

Gebruik:
• Vlieëniers word virtueel in vlugsimulators opgelei.
• 'n Mens kan nie virtuele geheue met virtuele geld koop nie!
• Die ontwerp het oor duisende jare virtueel onveranderd gebly.

Sinoniem:
• denkbeeldig
• onwerklik
• skynbaar
• aanlyn
• digitaal
• bykans
• feitelik

Vertaling:
Engels: virtual
Nederlands: virtueel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kompromitteer
Volgende onderwerp: taalfout
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:10:16 MGT 2024