kompromitteer [boodskap #144662] |
Sat, 17 February 2024 10:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kompromitteer
Afbreking: kom•pro•mit•teer
Werkwoord: kompromitteer
Verlede tyd: het gekompromitteer
Betekenis:
• Om verdag te maak; onder verdenking plaas; in 'n slegte posisie sit.
Gebruik:
• Hoe kan jy aan so 'n party getrou bly sonder om jou beginsels te kompromitteer?
Sinoniem:
• bedreig
• benadeel
• ontbloot
• verswak
• verloën
Vertaling:
Engels: to compromize
Nederlands: compromitteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|