Palestyn [boodskap #144661] |
Fri, 16 February 2024 21:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Palestyn
Afbreking: Pa•le•styn
Selfstandige naamwoord: Palestyn
Meervoud: Palestyne
Verkleinwoord: Palestyntjie
Meervoud van verkleining: Palestyntjies
Betekenis:
• 'n Inwoner van Palestina, of iemand wat van Palestina afkomstig is.
Gebruik:
• Vrede tussen Israel en die Palestyne is moontlik, maar die politieke wil ontbreek.
Hiperoniem:
• Arabier
Verwant:
• Palestina
• Palestyns
Vertaling:
Engels: Palestinian
Nederlands: Palestijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|