koeëlwond [boodskap #144648] |
Wed, 14 February 2024 16:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koeëlwond
Afbreking: koe•ël•wond
Samestelling: koeël + wond
Selfstandige naamwoord: koeëlwond
Meervoud: koeëlwonde
Verkleinwoord: koeëlwondjie
Meervoud van verkleining: koeëlwondjies
Betekenis:
• 'n Wond wat deur 'n koeël veroorsaak is.
Gebruik:
• Die liggaam het 'n koeëlwond in die kop en twee in die lyf gehad.
Sinoniem:
• doodswond
• skietwond
Vertaling:
Engels: gun shot wound, gunshot wound
Nederlands: schotwond
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|