Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onverdedigbaar
onverdedigbaar [boodskap #144646] Wo, 14 Februarie 2024 14:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onverdedigbaar
Afbreking: on•ver•de•dig•baar
Samestelling: on- + verdedig + -baar


Byvoeglike naamwoord: onverdedigbaar
Attributief: onverdedigbare
Partitief: onverdedigbaars

Betekenis:
• Wat nie verdedig of geregverdig kan word nie.

Gebruik:
• Die dubbele standaarde is onverdedigbaar.

Sinoniem:
• onregverdigbaar

Antoniem:
• verdedigbaar

Afgelei:
• onverdedigbaarheid

Vertaling:
Engels: indefensible
Nederlands: onverdedigbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: senator
Volgende onderwerp: fundamenteel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 08:51:24 MGT 2024