senator [boodskap #144645] |
Wed, 14 February 2024 13:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
senator
Afbreking: se•na•tor
Selfstandige naamwoord: senator
Meervoud: senatore, senators
Verkleinwoord: senatortjie
Meervoud van verkleining: senatortjies
Betekenis:
• Lid van 'n senaat, die hoogste liggaam van volksverteenwoordiging.
Gebruik:
• Barack Obama was die senator vir Illinois voordat hy as president verkies is.
Antoniem:
• senatrise (vroulik)
Afkorting:
• sen.
Afgelei:
• senatoriaal
Vertaling:
Engels: senator
Nederlands: senator
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|