Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beliggaam
beliggaam [boodskap #144644] Wed, 14 February 2024 06:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beliggaam
Afbreking: be•lig•gaam
Samestelling: be- + liggaam


Werkwoord: beliggaam
Verlede tyd: het beliggaam

Betekenis:
• Om iets wat abstrak is konkreet voor te stel; 'n vorm/ liggaam te gee.

Gebruik:
• Kan jy jou gedagtes ordelik in woorde beliggaam?

Sinoniem:
• inkarneer
• objektiveer
• simboliseer
• uitbeeld
• vergestalt
• verpersoonlik
• verteenwoordig
• verwerklik
• voorstel
• vorm
• weergee

Afgelei:
• beliggaamde
• beliggaming

Vertaling:
Engels: to embody
Nederlands: belichamen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inbeweeg
Volgende onderwerp: senator
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 19:28:59 UTC 2024