Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inbeweeg
inbeweeg [boodskap #144643] Di, 13 Februarie 2024 18:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inbeweeg
Afbreking: in•be•weeg
Samestelling: in + beweeg


Werkwoord: beweeg in, inbeweeg
Verlede tyd: het inbeweeg

Betekenis:
• Om na die binnekant te beweeg.

Gebruik:
• 'n Kouefront sal vannag oor die gebied inbeweeg.

Sinoniem:
• betree
• binnetree
• inbars
• inkom
• inloop
• instap
• intree

Antoniem:
• uitbeweeg

Vertaling:
Engels: to move in
Nederlands: naar binnen gaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aangrensend
Volgende onderwerp: beliggaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 09:02:53 MGT 2024