opstal [boodskap #144641] |
Tue, 13 February 2024 17:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opstal
Afbreking: op•stal
Samestelling: op + stal
Selfstandige naamwoord: opstal
Meervoud: opstalle
Verkleinwoord: opstalletjie
Meervoud van verkleining: opstalletjies
Betekenis:
• 'n Woning op 'n plaas, saam met die omliggende geboue.
Gebruik:
• Die oorspronklik opstal is lankal afgebreek, maar die familie se kerkhof staan nog.
Sinoniem:
• plaashuis
• plaaswoning
Afgelei:
• opstalreg
Vertaling:
Engels: farm building
Nederlands: opstal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|