Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » era
era [boodskap #144630] Ma, 12 Februarie 2024 17:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
era
Afbreking: e•ra


Selfstandige naamwoord: era
Meervoud: eras

Betekenis:
• 'n Lang verloop van tyd; tydperk in die geskiedenis.

Gebruik:
• Sokrates het tydens die goue era van die stad Athene geleef.

Sinoniem:
• epog
• hooftydperk
• periode
• stadium
• tydperk
• tydvak

Afgelei:
• goue-era

Vertaling:
Engels: era, age, epoch
Nederlands: era

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: misloop
Volgende onderwerp: voortbestaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 20:41:42 MGT 2024