era [boodskap #144630] |
Mon, 12 February 2024 17:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
era
Afbreking: e•ra
Selfstandige naamwoord: era
Meervoud: eras
Betekenis:
• 'n Lang verloop van tyd; tydperk in die geskiedenis.
Gebruik:
• Sokrates het tydens die goue era van die stad Athene geleef.
Sinoniem:
• epog
• hooftydperk
• periode
• stadium
• tydperk
• tydvak
Afgelei:
• goue-era
Vertaling:
Engels: era, age, epoch
Nederlands: era
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|