Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » môre-oggend
môre-oggend [boodskap #144625] Ma, 12 Februarie 2024 12:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
môre-oggend
Afbreking: mô•re-og•gend
Samestelling: môre + oggend


Selfstandige naamwoord: môre-oggend
Meervoud:

Betekenis:
• Die oggend van die dag na vandag.

Gebruik:
• Volgens die weerburo gaan ons môre-oggend bibber van die koue.

Vertaling:
Engels: tomorrow morning
Nederlands: morgenochtend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: radioboodskap
Volgende onderwerp: voorbrand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 20:09:06 MGT 2024