Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorwegend
oorwegend [boodskap #144613] Sat, 10 February 2024 18:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorwegend
Afbreking: oor•we•gend
Samestelling: oorweeg + -end


Byvoeglike naamwoord: oorwegend
Attributief: oorwegende

Betekenis:
• Vir die grootste deel.

Gebruik:
• In dié distrik word daar oorwegend met skape en beeste geboer.

Wisselvorm:
• oorweënd (verouderd)

Sinoniem:
• deurslaggewend
• hoofsaaklik
• merendeels
• veral
• vernaamlik

Vertaling:
Engels: predominant, prevalent
Nederlands: overwegend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Engelssprekend
Volgende onderwerp: spitsvondigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 19:18:22 UTC 2024