Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Engelssprekend
Engelssprekend [boodskap #144612] Sat, 10 February 2024 18:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Engelssprekend
Afbreking: En•gels•spre•kend
Samestelling: Engels + sprekend


Byvoeglike naamwoord: Engelssprekend
Attributief: Engelssprekende

Betekenis:
• Wat Engels praat.

Gebruik:
• Die Vrystaat is oorwegend Afrikaanssprekend, terwyl Natal oorwegend Engelssprekend is.

Sinoniem:
• Engelstalig

Afgelei:
• Engelssprekendes

Vertaling:
Engels: English speaking
Nederlands: Engelssprekend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: almagtig
Volgende onderwerp: oorwegend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 19:04:13 UTC 2024