almagtig [boodskap #144611] |
Sa, 10 Februarie 2024 18:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20797 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
almagtig
Afbreking: al•mag•tig
Samestelling: al + magtig
Byvoeglike naamwoord: almagtig
Vergrotende trap: almagtiger
Oortreffende trap: almagtigste
Attributief: almagtige
Partitief: almagtigs
Betekenis:
• Wat onbeperkte mag oor alles en almal het.
Gebruik:
• Aangesien God almagtig is, kan Hy alles doen.
Sinoniem:
• allesoorheersend
• almoënd
• alvermoënd
• omnipotent
• oppermagtig
Vertaling:
Engels: almighty, omnipotent
Nederlands: almachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|