kinderdae [boodskap #144608] |
Sat, 10 February 2024 11:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kinderdae
Afbreking: kin•der•da•e
Samestelling: kinder + dae
Selfstandige naamwoord: kinderdag
Meervoud: kinderdae
Betekenis:
• Die tyd toe jy nog 'n kind was.
Gebruik:
• Jy sal eendag nog terugverlang na jou sorgelose kinderdae.
Sinoniem:
• jeug
• kinderjare
• kindsdae
• kleintyd
• minderjarigheid
Vertaling:
Engels: childhood days
Nederlands: kinderjaren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|