Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spitsvondig
spitsvondig [boodskap #144606] Sat, 10 February 2024 11:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spitsvondig
Afbreking: spits•von•dig


Byvoeglike naamwoord: spitsvondig
Vergrotende trap: spitsvondiger
Oortreffende trap: spitsvondigste
Attributief: spitsvondige
Partitief: spitsvondigs

Betekenis:
• Met treffende woorde wat slim en toepaslik klink.

Gebruik:
• Hy is altyd gereed met 'n spitsvondige antwoord.

Sinoniem:
• geestig
• pittig
• sarkasties
• satiries
• skerpsinnig
• skertsend
• snedig
• subtiel
• vernuftig

Afgelei:
• spitsvondigheid

Vertaling:
Engels: quick-witted, streetwise, shrewd, clever
Nederlands: spitsvondig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodslag
Volgende onderwerp: insekvretend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 19:21:52 UTC 2024