Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tersyde
tersyde [boodskap #144604] Fri, 09 February 2024 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tersyde
Afbreking: ter•sy•de
Samestelling: ter + syde


Bywoord: tersyde

Betekenis:
• Aan die een kant, dikwels figuurlik, buite rekening.

Gebruik:
• Die hof het die kontrak tersyde gestel.

Sinoniem:
• eenkant
• opsy
• sywaarts
• tersy

Afgelei:
• tersydelating
• tersydestelling

Vertaling:
Engels: aside
Nederlands: terzijde

Nota:
• Kan ook los, as twee woorde geskryf word: "ter syde".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: syde
Volgende onderwerp: doodslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 19:40:09 UTC 2024